Timezone
Africa/Johannesburg (UTC+02:00)
Prize
1ste Prys:
1000 Goud PER speler van die wen span en 14 dae premium vir die speler in die wen span met die meeste average damage
Boude sponsor 500 per speler en Mondo sponsor 500 per speler plus die 14 dae premium.
DANKIE vir die sponsor MONDOCHIWAN AKA ALIEN😋
2de Prys:
500 Goud per speler vir die "runners up"
Dankie vir die sponsor Dark2243 AKA Donkerte😋